Jou lewe is ‘n geskenk
Wat is jou unieke leierskapsinvloed?
How beweeg jy binne die ruimtes waarvan jy deel is?
Hoe reageer jy op terugslae, groei en nuwe seisoene?
Lewenspad
is ‘n versameling van 49 tydlose lesse, kleurvolle prente en uitdagende vrae wat die pad tot nuwe groei oopmaak. nHerontdek jou ware kern, wat jy van waarde ag nen die unieke bydrae wat slegs jy kan bring.
Kyk Diep in die Natuur in en jy sal alles beter verstaan — Albert Einstein
Purchase the English version here: Lavender: Life lesson




Reviews
There are no reviews yet.