Kinderdae op Kroonstad is ’n innemende herin nerings-boek van die skrywer se kinderjare op Kroonstad, ’n boeredorp in die Vrystaat, Suid-Afrika. Gideon Hugo onthou die eenvoudige vreugde om daar groot te word en sy kleintyd-avonture terwyl sy gesin in die dorp rondgetrek het. Hy vertel ook van die historiese gebeure wat ’n uitwerking op die dorp en sy inwoners gehad het. Oor die jare heen het Kroonstad bekende figure op alle vlakke van die samelewing opgelewer. In hierdie kort memoir ontmoet u ’n paar van Gideon se jeugvriende, asook die persoonlikhede waaruit die dorp daardie jare bestaan het.
GIDEON HUGO asook die persoonlikhede waaruit die dorp daardie jare bestaan het.
Reviews
There are no reviews yet.