Meester van jou Lewe

R280.00

Herontdek jou volle potensiaal en leef ‘n lewe van gesondheid, geluk en vervulling

Deur ’n kombinasie van memoir en praktiese riglyne, wys Elmarie van Aswegen hoe geestelike en biologiese intelligensie die sleutels tot blywende transformasie en leefstyl veranderinge is. Die boek verduidelik hoe selfkennis, geestelike en emosionele insigte, en ’n plantgebaseerde volvoedsel leefstyl saamwerk om ’n gesonde en bewuste leefstyl te bevorder. Hierdie vernuwende, geïntegreerde benadering lei tot ’n dramatiese verbetering van lewenskwaliteit en egtheid, wat so nodig is om ons as mense weer te aard in ’n era waar kunsmatigheid prominent is en kunsmatige intelligensie dreig om ons te oorweldig.

3 in stock

Meester Van Jou Lewe
Meester van jou Lewe

3 in stock