Die handskrif teen die spieël

Die Afrikaanse boek speel in Suid-Afrika af en is goed afgerond met romanse, aksie en humor om leesgenot te waarborg.

R80.00

5 in stock

SKU: 9780620642156 Category:

Book Details

Weight 121 g
Dimensions 20 x 12.08 x 0.6 cm

About The Author

Rynette Farrar

Rhoenay Rheeder word wakker in die hospitaal en lui aan geheueverlies. Sy word meegedeel dat haar man vermoor is en dat iemand haar wou dood ry. Hierna vertrek sy op ‘n soektog na antwoorde en bevind haarself telkens in die moelikheid en raak selfs deurmekaar met onsmaaklike karakters. Gaan sy daarin slaag om haar man se moordenaar op te spoor en terselfderyd ongedeerd kan wegstap? En sal sy, wat nog so jonk is, weer liefde vind?

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Die handskrif teen die spieël”

Your email address will not be published. Required fields are marked *